10 December | 16:00 | R100 - R120

Carel Trichardt & Petru Wessels - Kersklanke @ Helderberg Teatro

10 December | 16:00 | R100 – R120
Kersklanke Facebook

Carel Trichardt & Petru Wessels - Kersklanke @ Helderberg Teatro 10 December | 16:00 | R100 - R120

Tickets for 10 December | 16:00

General ticket R120

Pensioner/Scholar ticket R100

Afrikaans

Kersklanke. Ervaar weer die ware atmosfeer van die Christusfees as Carel Trichardt en Petru Wessels die mooiste Kersverhale van naby en vêr op hulle eie unieke en briljante manier vertel terwyl musiek deur die talentvolle Katrien Holm die vertellings omvou.