30 - 31 May | R250

Danie du Toit (Reënwolf) - Die tuin

30 – 31 May | R250

– Select the preferred date –

Danie du Toit (Reënwolf) stel sy derde digbundel bekend by Atterbury.  Hy doen dit met stories wat jou op die hoek van jou stoel hou en songs wat jou net so ’n bietjie laat dryf.  Wees deel van hierdie jaarlikse uitverkoper, en kry jou hande eerste op sy nuutste bundel, wat nog nie op enige ander plek beskikbaar sal wees nie.

Seating Legend

Available seats

Available seats

Booked seats

Booked seats

Unavailble seats

Unavailble seats

In another user's cart

In another user's cart

COVID-19
  • Masks are compulsory
  • A limited number of seats are available
  • Maximum space is left open between booked seats
  • Disinfectant/Hand Sanitizer will be available in the foyer
  • A vaccination certificate and a negative COVID test is not currently mandatory.
    Our theatre capacity is low enough that we do not need to enforce this.