FACEBOOK COVER daan

Danie Reënwolf du Toit feat. Johan du Toit – Songs Stories & Gedigte @ Helderberg Teatro

Share this event:

  • Danie du Toit en sy pa bring ‘n nuwe vertoning na Helderberg Teatro. Saam word dit een boodskap van romanse, familie en Rock & Roll. Johan du Toit gaan ook op hierdie geleentheid sy eerste bundel vir die eerste keer beskikbaar maak. Danie sing ou en nuwe songs wat die dak gaan lig.
seating legend