FACEBOOK COVER BANNER SS&G FAir

Danie Reënwolf du Toit feat. Johan du Toit – Songs Stories & Gedigte

Fri - 18 Oct 2024 - 19:00
R350

Share this event:

  • Danie du Toit en sy pa bring ‘n nuwe vertoning na Fairtree Atterbury Teater. Saam word dit een boodskap van romanse, familie en Rock & Roll. Johan du Toit gaan ook op hierdie geleentheid sy eerste bundel vir die eerste keer beskikbaar maak. Danie sing ou en nuwe songs wat die dak gaan lig.
seating legend