17 July | 19:00 | R280

Demi Lee Moore Akoesties

17 July | 19:00 | R280
FB Demi Ak

Demi Lee Moore Akoesties 17 July | 19:00 | R280

Tickets for 17 July | 19:00

seating legend

Demi Lee Moore is een van ons land se mees talentvolle kunstenaars en met ‘n akoestiese vertoning kom sy behoorlik tot haar reg. Met ‘n onlangse string suksesvolle akoestiese konserte in die Kaap, wat die Kapenaars in ekstase gehad het, het Demi Lee Moore besluit om die vertoning ook na Pretorianers te bring.
Hierdie is ‘n konsert waar jy vir Demi Lee Moore gaan sien soos nog nooit tevore nie, dieper leer ken met die stories wat sy vertel en die liedjies wat sy gaan sing.

Alhoewel die konsert akoesties is gaan dit nie van die energie ontneem nie, siende dat die hele Demi Lee Moore orkes deel van die konsert is.  Hierdie is een wat jy nie kan misloop nie.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 60 minutes
  • Age restriction: No
  • Ticket price: R280
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.