Dié Wingerdgala
Dié Wingerdgala
-
Die Hoërskool Menlopark
Dié Wingerdgala
Sluit by ons aan vir ‘n aand van samesyn en ongeëwenaarde elegansie, terwyl uitstaande wyn en ander items van topgehalte ten bate van die skool se buitekurrikulêre program opgeveil word.
Gaste word met ‘n duursame leergeskenk asook spys en drank uit die boonste rakke bederf.
Koste: R9 600 per tafel (agt persone per tafel).
– Tickets for March 19, 2026 –
