19:00 | 10 October | Webinar

Dis tyd vir POUSE saam met Jannie Putter!

19:00 | 10 October | Webinar

Tickets for 10 October:

Tickets
*Please note that you will receive a link to this webinar shortly after your purchase.
*The webinar will only go LIVE on the date of the event.
*Tickets sales for this event will close 18:00, 10 October.

Liewe onderwyser, jy voel so leeg soos die pawiljoen, so pap soos die battery in jou termometer en so uitgehonger soos die leerder agter in die snoepie-ry.

Dis tyd vir POUSE saam met Jannie Putter!

Hy wil jou bemoedig en begelei om in jouself en jou leerder te belĂȘ.

Share this event: