Hans Gee Herklaas Horings – Tobie Cronje en Ignatius van Heerden

Hans Gee Herklaas Horings – Tobie Cronje en Ignatius van Heerden

Sat - 21 Sep 2024 - 11:00
R200 - R220

Share this event:

  • Kom kyk hoe die radio-Hans lewe kry. RSG luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronje lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke. Hy speel ook in die rolprent weergawe van Hans steek die Rubicon oor. Nou kry fees-gehore die geleentheid om Tobie op die verhoog te ervaar in ‘n verwerkte dramatiese voorlesing van Hans gee Herklaas horings. ‘n Teater ervaring waar radiodrama lewe kry op die verhoog. Die wisselwerking tussen akteur, leser en klanknabootser word ontgun met skreeusnaakse nagevolge tussen Tobie Cronje en Ignatius van Heerden.
seating legend