19:00 | 8 & 9 September

Jak de Priester - Meer of Minder

19:00 | 8 & 9 September
Atterbury Teater, Pretoria

Jak de Priester bring ‘n nuwe vertoning na teaters in 2021 getiteld ‘Jak de Priester – Meer of minder. Die sanger/ liedjieskrywer bring 14 liedjies uit sy pen met temas van hoop, liefde, inperking en ook die komiese kyk na die hoe die wêreld oornag verander het in 2021

Nuwe liedjies met titels soos ‘Sterre bots’, ‘Eerste liefde’, ‘My broer se bril’  en ’21 Dae’ kan die gehoor na uitsien.  Dit is ‘n volronde konsert met diep stories, snaakste stories, splinternuwe liedjies en ‘n emosionele reis deur die lewe. 

In hierdie vertoning is Jak de Priester alleen op die verhoog agter die klavier.

For wheelchair / special request bookings contact: info@atterburytheatre.co.za
COVID-19

– Masks are compulsory
– Temperature will be taken
– Attendance register must be completed
– A limited number of seats are available
– No more than two audience members may sit next to each other
– Maximum space is left open between booked seats
– Be sure to be on time for the event to complete the attendance register
– Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer