Joshua na die reën & Droomsindroom
Joshua na die reën & Droomsindroom
-
Kom geniet ‘n aand saam met die veelbekroonde sanger-liedjieskrywer, Joshua na die Reën, wat harte boei met sy unieke styl, diepsinnige lirieke en kenmerkende klank. Ook Droomsindroom wat ‘n opkomende ster in die wêreld van hoofstroom popmusiek is. Die aand beloof om ‘n luisterryke belewing te wees.