Danie du Toit: Songs & Stories

REENWOLF FACEBOOK COVER BANNER 2

Danie du Toit: Songs & Stories

Tue - 17 Feb 2026 - 19:00
R350

Share this event:

  • Danie du Toit kom weer na Fairtree Atterbury teater met ‘n tas vol songs en stories. Vir die eerste keer ooit, bring hy ook ‘n bundel vol kortverhale. Stories van sy lewe word vervleg met musiek. Sy vyf bundels sal ook beskikbaar wees, sowel as ‘n braaibroodjie of twee.
seating legend