Laerskool Lynnwood Damesoggend 2025 – Hoop Bring Vreugde

Damesoggend-1-Maart-2025-Facebook

Laerskool Lynnwood Damesoggend 2025 – Hoop Bring Vreugde

Sat - 01 Mar 2025 - 09:30
R300.00 - R450.00

Share this event:

  • Ons hou die damesoggend om ons vrouwees te vier en ‘n oggend te hê waar ons kan saamkuier, inspirasie kan kry by die bekende spreker, Lindie Strydom en bekoor kan word met die engelstem van Ruhan du Toit.

    Die wins van die oggend word aangewend om die Omgeefonds, saam met die Kaskardag se wins, finansieel te versterk. Fondse word aangewend om kinders van graad RRR tot graad 7 te ondersteun wat dienste benodig, soos arbeidsterapie, spraakterapie, sielkundige evaluasies, spelterapie, oogtoetse, medikasie, fisiese behoeftes ensovoorts.

    Jou teenwoordigheid maak ’n verskil!

Ticket Pricing:

  1. Block A, B & C = R350.00
  2. Block D & E = R300.00
  3. Lucky Bread Voucher Add-on = R100.00 (Available on any ticket tier selection)
seating legend