Laerskool Lynnwood: Lig-Lag-Lekker Markiedag

Ticket-Artwork-1000-x-1000px-3

Laerskool Lynnwood: Lig-Lag-Lekker Markiedag

Sat - 21 Mar 2026 - 08:30
R160

Share this event:

  • Ons hou die opelugmarkie om ons vrouwees te vier, ‘n oggend te hê waar ons kan saamkuier, lag en eet, inspirasie en pitkos kan kry by verskeie sprekers en jy kan rondsnuffel en inkopies doen by unieke uitstallers.

    Toegangskaartjie sluit ‘n Inkopiesak, verwelkomingsdrankie, inligting oor die uitstallers asook ‘n boek van Suzette Marais, “A little lower than angels” in.

    Jou teenwoordigheid maak ‘n verskil. Nooi ook asseblief jou vriendin, jou ma, skoonma, sussie met wie jy ‘n wonderlike oggend kan geniet.

    Die wins van die oggend word aangewend om die Omgeefonds finansieel te versterk.

    Program & Brosjure
– Tickets for March 21, 2026 –