19:00 | 16 September

Leah LIVE by die Atterbury Teater

19:00 | 16 September
Atterbury Theatre, Pretoria

Tickets for 16 September:

Leah is beslis die naam op almal se lippe! Leah is een van ons land se besigste kunstenaars met optredes reg oor ons land waar sy aand na aand harte verower met haar unieke klank en persoonlikheid.

Sy is popmusiek se mezzo-soprano, behendig en tersiêr opgelei – Leah is alles behalwe ’n oornag sukses of ’n verskietende stêr. Wat sy is, is 100% oorspronklik, dapper en krities oor musiek. Om haar stembande uit te daag, en haar gehoor saam te nooi vir die uitstappie is iets waarin Leah uitblink en so neem sy haar gehoor op ‘n reis!

Share this event:

COVID-19

– Masks are compulsory
– Temperature will be taken
– Attendance register must be completed
– A limited number of seats are available
– No more than two audience members may sit next to each other
– Maximum space is left open between booked seats
– Be sure to be on time for the event to complete the attendance register
– Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer