SOMERKLAVIER met Rocco
11:00 | 16 October | R250

Somerklavier met Rocco
11:00 | 16 October | R250

Klaviermusiek gaan weer blom by Atterbury teater met Somerklavier.

Pianis Rocco de Villiers vier die somer. Met nuwe musiek, nuwe reeks sokkies, ou bekendes, nostalgie en ’n tikkie sentiment. Hy speel en gesels oor groei, nuwe idees. Hy sluit 3 nuwe stukke musiek in, een oor sy geliefde Meiringspoort, een oor sy onlangse handbesering en vir die eerste keer ’n kinderliedjie.

*Kinders en mans welkom
*Rocco cd’s, bladmusiek, sokkies, ROCCOROCCO vertoonbakke beskikbaar in die foyer.

For wheelchair / special request bookings contact: info@atterburytheatre.co.za
COVID-19

– Masks are compulsory
– Temperature will be taken
– Attendance register must be completed
– A limited number of seats are available
– No more than two audience members may sit next to each other
– Maximum space is left open between booked seats
– Be sure to be on time for the event to complete the attendance register
– Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer