14 December | 09:30 | R130

Liewe Heksie - Ana van Achterbergh, Botha Enslin, Elizma Byleveldt & Phillru van Achterbergh

14 December | 09:30 | R130
Atterbury Teater, Pretoria
1200x628

Liewe Heksie - Ana van Achterbergh, Botha Enslin, Elizma Byleveldt & Phillru van Achterbergh 14 December | 09:30 | R130

Tickets for 14 December | 09:30

seating legend

Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte. Sy sukkel soms met lang woorde, maar gelukkig is Blommie die Kabouter en haar geliefde Mattewis die kat altyd naby om te help. Die jongspan kan nader skuif, want Liewe Heksie en haar kaboutermaats kuier by die Atterburyteater op Donderdag, 5 Oktober. Voor pouse word Liewe Heksie en Botterblom opgevoer. Botterblom is Blommeland se koei wat vir die hele Blommeland melk verskaf. Maar Botterblom is kwaad. Karring, Blommeland se melkkabouter, laat niemand by Botterblom toe nie en Botterblom raak baie eensaam. Dan begin die poppe (of is dit nou koeie?) dans. Na pouse is dit dan Liewe Heksie en die Tuindwergie, waar ons Casper die tuindwerg ontmoet. Toe Casper die tuindwerg op ’n dag wakker word in Liewe Heksie se tuin, is daar drama van begin tot einde. Want wie is dit agter daardie boom? Kan dit ’n stoute Gifappeltjie wees?

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 75 minutes
  • Interval: Yes
  • Age restriction: No
  • Ticket price: R130
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.