23 June | 13:00 | R160

Mathys Roets - Cohen & Koos – Die musiek van Leonard Cohen & Koos du Plessis

23 June | 13:00 | R160
kooscohen FB Brauhaus

Cohen & Koos – Die musiek van Leonard Cohen & Koos du Plessis 23 June | 13:00 | R160

Tickets for 23 June | 13:00

General Access ticket

Afrikaans

Mathys kom kuier by Kapstadt Brauhaus, Menlo Park en bring hierdie keer sy vertoning, Die Musiek van Leonard Cohen en Koos du Plessis. Cohen en Du Plessis se musiek is sonder pretensies en met dié twee groot musikale geeste as inspirasie, bepeins Mathys die hedendaagse man se posisie in die wêreld.

“I don’t even think of myself as a writer, singer or whatever. The occupation of being a man is so much more.” Leonard Cohen 

Tafel navrae en besprekings: 061 537 8079