1200x628.Centurion.Kapstadt.Brau_

Mathys Roets – The Songs of Leonard Cohen

Sun - 11 Aug 2024 - 13:00
R150

Share this event:

  • Mathys kom kuier by Kapstadt Brauhaus Centurion met sy vertoning Songs of Leonard Cohen. Mathys Roets is een van die min kunstenaars wat Leonard Cohen werklik gestand kan doen. Cohen se musiek sal nooit ‘n vervaldatum hê nie en praat met alle tale en generasies. In Songs of Leonard Cohen word outentieke Cohen gemeng met unieke Mathys – so eenders, maar tog so anders.

    “I don’t even think of myself as a writer, singer or whatever. The occupation of being a man is so much more.” Leonard Cohen

    Om jou tafel te bespreek, kontak vir Kapstadt Brauhaus direk nadat jy jou kaartjie aanlyn gekoop het. Kontak besonderhede: 072 047 3612 of centurion@kapstadtbrauhaus.co.za