Moedersdag met Elvis Blue

Moedersdag met Elvis Blue
-
Vergeet van die slymerige roereiers en koue roosterbrood. Vier Moedersdag anders, nee, beter hierdie jaar en kom vier dit saam met Elvis Blue. Laat Suid Afrika se gunsteling liedjie skrywer die dag vir julle besonders maak en jou help om uit te styg bo die clichés hierdie Moedersdag. Sy unieke styl, outentieke waarnemings en hartsmusiek waarborg julle ‘n dag wat die spesiale dame in jou lewe nie gou sal vergeet nie. Dis die perfekte geskenk!