19:00 | 5 October | R290

Moscow - Nataniël

19:00 | 5 October | R290

Tickets for 5 October:

Van oorlog tot opera, van wanhoop tot wysheid, van geskiedenis tot geloof, Nataniël se nuutste vertoning spog met ’n witwarm trio, splinternuwe verhale, oorspronklike musiek, tydlose melodieë uit die afgelope 50 jaar, skouspelagtige ontwerpe en onvoorspelbare kinkels.

Chaos en orde, insig en inspirasie, kom verwelkom die mooiste maand op die mooiste manier: 85 minute van buitengewone vermaak.

Nataniël deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme.)

Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.

Nataniël stel ook sy splinternuwe boek bekend! Hiermee word alle Kersfeeskwellinge betyds opgelos!

Nataniëlwinkel in die foyer.

*Alle Covid-veilgheidsprotokol word gevolg.
*Maskers verpligtend.
*Geen kinders onder 15.

For wheelchair / special request bookings contact: info@atterburytheatre.co.za

Share this event:

COVID-19

– Masks are compulsory
– Temperature will be taken
– Attendance register must be completed
– A limited number of seats are available
– No more than two audience members may sit next to each other
– Maximum space is left open between booked seats
– Be sure to be on time for the event to complete the attendance register
– Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer