1 June | 18:00 | R250

Nataniël - GESELS 2024

1 June | 18:00 | R250
Nataniel-Facebook

Nataniël - GESELS 2024 1 June | 18:00 | R250

Tickets for 1 June | 18:00

seating legend

NATANIEL GESELS:
Angs, Prestasie, Nog Angs En Sjokolade

Nataniel besoek Malelane vir die eerste keer met sy gewilde en vinnig groeiende GESELS-Reeks! Vir meer as twee dekades spreek Nataniel organisasies, maatskappye en kerke toe, maar eers vyf jaar gelede het hy besluit om sy leefstyl-
praatjies vir die groter publiek op die verhoog te plaas.

Hierdie jaar het sy GESELS n baie spesiale tema:
“Angs, en prestasie, nog meer angs en sjokolade”

Dit is die grootste blootstelling en verwagting, dit bepaal moderne kultuur, dit definieer ons hedendaagse samelewing, maar wat presies beteken die woord “presteer”? Deur wie word dit bepaal? Hoe word dit gemeet? Is dit enigsins nodig? Wat is die beloning? Wat is die prys wat betaal word?

Hierdie fassinerendeonderwerp word van van alle kante bekyk met verassende, insiggewende, selfs skokkende nuwe ontdekkings.

Met stories, humor, deernis, vrae, antwoorde, vermaaklikheid, eerlikheid, persoonlike oortuiging en alle erns takel Nataniel hierdie yslike onderwerp.

Gehoorlede kan anoniem vrae vooraf in n houer plaas. Nataniel bespreek hierdie kwessies dan vanaf die verhoog, n hoogte punt vir vele!

Geen kinders onder 15!

Additional Info
  • Venue: Paradise Events
  • Show duration: 90 minutes
  • Age restriction: No under 15’s
  • Ticket price: R250
  • Additional Buffet Dinner Ticket can be added at check out for R350.
    • It will be served after the show.
      Main Course: Roast Beef & Grilled Chicken or Grilled Fish. Served with Savoury Rice. Roast Potatoes. Creamed Spinach, Cinnamon Butternut. 2 Salads.
      Dessert: Homebaked Malva Pudding with Custard.
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.