6 April | 11:00 | R300

Nataniël - GESELS 2024

6 April | 11:00 | R300

SOLD OUT

FACEBOOK- nat 2024

Nataniël - GESELS 2024 6 April | 11:00 | R300

Tickets for 6 April | 11:00

seating legend

* This event is currently at capacity.

GESELS 2024

Nataniël keer terug na die verhoog met sy gewilde en vinnig-groeiende GESELS-reeks!

GESELS 2024 word op Saterdag 6 April aangebied by die Atterburyteater!

Soos elke vorige jaar, het GESELS 2024 ’n splinternuwe tema:

“Angs, prestasie, nóg angs en sjokolade”.

Wat presies beteken die woord, “presteer”? Deur wie word dit bepaal? Hoe word dit gemeet?  Is dit enigsins nodig? Wat is die beloning? Wat is die prys wat betaal word?

Hierdie fassinerende onderwerp word van alle kante bekyk met verrassende, insiggewende, selfs skokkende nuwe ontdekkings.

Met stories, humor, deernis, vrae, antwoorde, vermaaklikheid, eerlikheid, persoonlike oortuiging en alle erns takel Nataniël hierdie yslike onderwerp.

Gehoorlede kan vrae vooraf in ’n houer plaas, Nataniël bespreek hierdie kwessies dan vanaf die verhoog, ’n hoogtepunt vir vele!

Geen kinders onder 15.

Kaalkopwinkel met boeke, keramiek, geskenke, kerse en kombuis-olies in die foyer!

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 90 minutes
  • Age restriction: No under 15’s
  • Ticket price: R300
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.