17 September | 19:00 | R290

Nataniël in Concert Bloemfontein

17 September | 19:00 | R290
Nataniël in Concert Bloem new 2

Nataniël in Concert Bloemfontein 17 September | 19:00 | R290

Tickets for 17 September | 19:00

General Ticket R290

Description

Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Dinsdag 17 September het inwoners van Bloemfontein die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Meisieskool Oranje met die Charl du Plessis Trio vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul. Bespreek aanlyn by seatme.co.za.