18 May | 15:00 | R290

Nataniël in Concert Johannesburg

18 May | 15:00 | R290
Nataniel-in-Concert-Aan-die-berg-1200-x-628-px

Nataniël in Concert Johannesburg 18 May | 15:00 | R290

Tickets for 18 May | 15:00

General Ticket R290

Description

Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Saterdag 18 Mei het inwoners van Johannesburg die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die NG Kerk Aan-Die-Berg (voorheen Aasvoëlkop) met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul en van Nataniël se boeke en Kaalkop leefstylprodukte sal te koop wees.