12 June | 19:00 | R290

Nataniël in Concert Knysna

12 June | 19:00 | R290
Nataniel-in-Concert-Knysna-1200-x-628-px

Nataniël in Concert Knysna 12 June | 19:00 | R290

Tickets for 12 June | 19:00

General Ticket R290

Description

Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Woensdag 12 Junie om 19:00 het inwoners van Knysna die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die NG Kerk Knysna met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.