15 September | 15:00 | R250 - R290

Nataniël in Concert Sasolburg

15 September | 15:00 | R250 – R290
Nataniel-in-Concert-ERT-1200-x-628-px

Nataniël in Concert Sasolburg 15 September | 15:00 | R250 - R290

Tickets for 15 September | 15:00

Description

Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Sondag 15 September het inwoners van Sasolburg die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Etienne Rousseauteater met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul. Bespreek aanlyn by seatme.co.za.