11 June | 18:00 | R290

Nataniël in Concert Stilbaai

11 June | 18:00 | R290
Nataniel-in-Concert-Stilbaai-1200-x-628-px

Nataniël in Concert Stilbaai 11 June | 18:00 | R290

Tickets for 11 June | 18:00

General Ticket R290

Description

Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Dinsdag 11 Junie om 18:00 het inwoners van Stilbaai die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Stilbaai Gemeenskapsaa met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.