Nataniël in Concert with Charl du Plessis
Nataniël in Concert with Charl du Plessis
-
Nataniël keer terug na die Baai!
Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Vrydag 4 en Saterdag 5 Oktober het inwoners van Gqeberha die geleentheid om Nataniël te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Impetus Theatre met die pianis Charl du Plessis. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.
Front Block – R250
Back Block – R200