27 July | 19:00 | R300

Nataniël - Nineveh Song

27 July | 19:00 | R300
NINEVEH FB

Nataniël - Nineveh Song 27 July | 19:00 | R300

Tickets for 27 July | 19:00

seating legend

NINEVEH SONG

Nataniël se eksotiese nuwe skepping, slegs twee vertonings!

Atterburyteater
Saterdag 27 Julie 19:00
Sondag 28 Julie 15:00

Van Mesopotamië tot Mariah, die liefdeslied was nog altyd die kern van populêre musiek. Historici en musikante is reeds dekades besig om die verlore musiek uit ou beskawings na te vors en te herskep, Nataniël het gaan luister en leer en die resultaat is sy nuutste skepping, NINEVEH SONG (slegs aangebied in Stellenbosch en by KKNK), ’n versameling liedere van die begin van beskawing tot 2024 se eerste treffers.

Soos die liefde, gaan hierdie vertoning oor skoonheid, humor, hartstog en die soeke na dit wat verlore is. Met tonne romantiek, splinternuwe stories en musiek – bekend en geliefd – is NINEVEH SONG ’n móét vir die fynproewer.

Nataniël deel die verhoog met Marcel Dednam (klavier) en Leon Gropp (kitaar), asook sangers Nicolaas Swart en Dihan Slabbert.

Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.

Kaalkopwinkel in die foyer.

Kroeg sluit 15 minute voor vertoning begin.
Geen drank in ouditorium toegelaat.
Geen kinders onder 15.
Geen kortbroeke.
Geen selfone.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 80 minutes
  • Age restriction: No under 15’s
  • Ticket price: R300
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.