NWU Skolesportreeks Semifinaal

Event-Banner-1280-x-682-px

NWU Skolesportreeks Semifinaal

Fri - 21 Mar 2025 - 07:30
R50

Share this event:

  • HTS Middelburg is in die bevoorregte posisie om die semifinaal van die NWU Skolesportreeks aan te bied.
    Rugby: Semifinaal Vrydag, 21 Maart te HTS Middelburg
    Hokkie: Semifinaal Donderdag, 20 Maart en Vrydag, 21 Maart te HTS Middelburg, Hoërskool Middelburg en Hockey Farm

    Die deelnemende skole van die semifinaal is as volg saamgestel:
    Groep 2: Waterkloof, Ben Vorster, Oos Moot
    Groep 3: EG Jansen, HTS Middelburg, Nelspruit
    Semifinaal: Groep 2 en Groep 3 te HTS Middelburg