ONS Skemerkonsert

ons ps

ONS Skemerkonsert

Sat - 14 Mar 2026 - 17:30
R120

Share this event:

  • ONS, die opkomende Afrikaanse musiekduo, wat bestaan uit, Marco van Deventer (bekend vir “Wees ’n man”) en Ruvé Erasmus, tree by die mooie Maastricht Wynplaas op. Hierdie vertoning loop hand-aan-hand met Kenridge Gemeente se Maastricht Kuierfees en die ONS-konsert is veral gefokus op jongmense en tieners.
– Tickets for March 14, 2026 –