PRAATING – Live

Praating Live_Event Banner_Opt2

PRAATING – Live

Thu - 29 Jan 2026 - 19:00
R285

Share this event:

  • Peach van Pletzen — oftewel Groothond — bring sy gewilde program PRAATING lewendig na die verhoog!
    Slegs drie aande lank kry jy die kans om deel te wees van die gehoor by hierdie unieke live ervaring.

    29 JAN gas: JACK PAROW!

    “Die een en enigste Pappa P! Vader van die Afrikaanse rap. Donderdag sien ons al die kante van Jack Parow!
    Gryp jul kaartjies, it is gonna be een vir die boeke!”

    Bespreek nou jou kaartjies om seker te maak jy het ’n plek wanneer die legehness begin!
seating legend