Radio Tygerberg 4×4 Avontuur

02914-C-104FM-4x4-Avontuur-Seatme-Banner-1200-x-628-01

Radio Tygerberg 4×4 Avontuur

26 - 28 September
R1400 / R5000

Share this event:

  • Maak gereed vir ’n naweek vol opwinding, adrenalien en gesinsvriendelike pret saam met Radio Tygerberg 104FM se 4×4 Avontuur, wat plaasvind van 26 tot 28 September 2025!

    Hierdie is ‘n fondsinsamelingsgeleentheid ten bate van die Quasar Huis vir Kwadruplee. Dis ’n avontuur-naweek vir die hele gesin met iets vir almal – van ’n uitdagende 4×4-roete op die Saterdag by Sandveld Safaris (The Dunes), tot staproetes, bergfietsry en selfs ’n swembad vir die kinders.

    Die naweek sluit af met ’n spesiale Sondag-erediens, waar ons saam kan reflekteer en dankie sê.

    Kom kuier saam, maak herinneringe en geniet hierdie opwindende avontuur saam met Radio Tygerberg 104FM, Sandveld Safaris en Motus Nissan Tygervalley – alles vir ’n baie waardige saak.

– Enkelkaartjie –

– Gesinspakket –