retief - Facebook - Helder2

Retief Burger – Aanbidding! @ Helderberg Teatro

Share this event:

  • Kom deel in ‘n middag van lof en aanbidding waar Retief Burger met musiek en woord die hart van aanbidding vier. Word geinspireer om in totale oorgawe te leef soos ons saam buig voor die Erekoning Jesus.