
Return of the Caveman : Designer Genes XXL - Tim Plewman
Tickets for 1 July 19:00
Tim Plewman steps out of the cave and into the lights as he ventures onto a new and very funny path to understanding the unique relationship between men and women. Lize se sielsverrykende musikale reis strek oor ’n loopbaan van 25 jaar en dis die diepte en eerlikheid van haar musiek wat met Afrikaanse musiekliefhebbers resoneer. Na afloop van ’n nege jaar stilte tree hierdie kreatiewe siel weer na vore met ’n nuwe album getiteld “Hier en nou” wat bestaan uit ’n uitsonderlike versameling liedjies en dit word deur verskeie gereken as waarskynlik van haar beste werk ooit. In haar vertoning HIER EN NOU deel sy in gestroopte eenvoud van die liedjies op die album vervleg met ou bekendes. Met enkele uitsonderings kom al die musiek en lirieke uit hierdie gerekende liedjieskrywer se skryfpen. |
Die gehoor kan uitsien na musiek wat beduidend is van nie nét Lize se groei as liriekskrywer en komponis nie, maar ook van ’n diepgewortelde emosionele reis, met liefde en empatie vir mense en die wêreld rondom haar. Dit beloof ook om gewoon net lekker luistermusiek te wees, met van die mooiste lirieke in ons Afrikaanse musiekskatkis en blywende melodieë.
- Masks are compulsory
- A limited number of seats are available
- Maximum space is left open between booked seats
- Disinfectant/Hand Sanitizer will be available in the foyer
- A vaccination certificate and a negative COVID test is not currently mandatory.
Our theatre capacity is low enough that we do not need to enforce this.