18:00 | 17 October

Ruhan du Toit & Band

18:00 | 17 October
Atterbury Theatre, Pretoria

Tickets for 17 October, 18:00 :

Ruhan du Toit, met sy unieke vieroktaafstem, het oor die afgelope sewe-en-twintig jaar die kuns bemeester om enige gehoor te beïndruk. Hierdie veelsydige sanger, musikant en liedjieskrywer het bekendheid verwerf vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, onder andere The Sound of Silence, waarvan die musiekvideo reeds deur meer as nege miljoen mense op YouTube gekyk is.

Hierdie keer kom kuier Ruhan en sy orkes saam julle by Atterbury Teater en kan julle verseker liedere soos Monumentaal, Die Land, Sy Is Vuur, The Story en nog meer verwag.

Sien uit om julle na die vertoning by die cd tafel te ontmoet.

For wheelchair / special request bookings contact: info@atterburytheatre.co.za

Share this event:

COVID-19

– Masks are compulsory
– Temperature will be taken
– Attendance register must be completed
– A limited number of seats are available
– No more than two audience members may sit next to each other
– Maximum space is left open between booked seats
– Be sure to be on time for the event to complete the attendance register
– Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer