4 September | 15:00 | R180

Sondag Sessies met Almero

4 September | 15:00 | R180

Tickets for 4 September 15:00

Almero se naam is al gevestig in die Afrikaanse bedryf. “Vuurvas”, “Vloedverlief” en “Monochromie” is ‘n paar van sy liedjies wat jy sekerlik al geluister het wanneer jy oor alles nadink. Jy het hom ook al hoor sing saam met Bouwer Bosch en Danie Reënwolf.
Die 4de September is Almero in die Atterbury teater vir ‘n Sondag Sessie prag-vertoning.
Daar is geen beter manier om jou Sondag middag deur te bring nie!

COVID-19
  • Masks are compulsory
  • A limited number of seats are available
  • Maximum space is left open between booked seats
  • Disinfectant/Hand Sanitizer will be available in the foyer
  • A vaccination certificate and a negative COVID test is not currently mandatory.
    Our theatre capacity is low enough that we do not need to enforce this.