2 February | 19:00 | R250

Steve Hofmeyr @ Helderberg Teatro

2 February | 19:00 | R250
Steve - Facebook - Helder

Steve Hofmeyr @ Helderberg Teatro 2 February | 19:00 | R250

Tickets for 2 February | 19:00

Afrikaans

Steve Hofmeyr. Punt. Daar is niks om by hierdie naam te voeg nie – dis ikonies. Daar is niks om by die verwagting van dít wat gesing gaan word te voeg nie – dit is treffer op treffer. Daar is niks om by die man op die verhoog te voeg nie -sy menswees is legendaries. Al wat bygevoeg kan word: maak seker dat jy daar is, want niemand wil of kan 2024 afskop sonder Steve Hofmeyr se energie nie!