Terug skool toe, saam met Jak

Event Banner (1)

Terug skool toe, saam met Jak

Tue - 22 Jul 2025 - 19:00
R230

Share this event:

  • Vier die aanbreek van die derde skoolkwartaal deur skoene uit te skop, terug te sit en Jak de Priester te geniet, voordat die skoolakademie weer ‘n demper op jou gemoed plaas. Monniehart maak ‘n verskil aan elke leerder van Laerskool Monumentpark se lewe. U bywoning van hierdie spesiale geleentheid maak dit moontlik om ‘n glimlag te plaas op elke Monnie-gesiggie vir die derde kwartaal. Indien jy ook ‘n verskil wil maak in ‘n Monnie-leerder se lewe; besoek gerus www.monniehart.co.za
seating legend