Afrikaans – Taal van my hart

Afrikaans – Taal van my hart
-
Afrikaans – Taal van my hart is ‘n viering van ons Afrikaanse taal wat die laaste 100 jaar so ‘n ryke erfenis as amptelike taal geskep het. Die aand word gevier met sang, instrumentale musiek en digkuns deur ons geliefde, talentvolle kunstenaars: Mathys Roets, Jak de Priester, Liesl du Toit en Steffie le Roux. Die leerders van Laerskool Hennopspark gaan ook as ‘n massakoor deel uitmaak van die aand. Kom wees deel van ‘n aand vol herinneringe wat defnitief die hartsnare gaan roer van oud en jonk!
– Tickets for June 4, 2025 –
