Papelellekoors

Event-banner

Papelellekoors

Sun - 21 Sep 2025 - 15:00
R 250

Share this event:

  • PAPELELLEKOORS

    ‘N KABARET DEUR Johann Slabbert
    MET Elzabé Zietsman
    PIANIS Jody Jason Petersen
    VERVAARDIGER Drama Drama

    Wat gee jou paperellakoors, en wat verklap dit van jouself? Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds. Papelellekoors is ‘n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies. Met, of sonder, grasie.
seating legend