Almero – Die Kamer (Albumbekendstelling)

Almero – Die Kamer (Albumbekendstelling)
-
Welkom in DIE KAMER
Daar is baie om te wys, baie om te vertel. Baie om te voel.
Almero reik sy 4de vollengte Album uit – hierdie keer meer intiem as ooit.
Kom beleef die binnekant van Die Kamer.
7 November by die Fairtree Atterbury Teater