Klitsie Kinderteater

Klitsie-Event-Banner

Klitsie Kinderteater

Sat - 04 Oct 2025 - 13:00
R170

Share this event:

  • Klitsie, ‘n muis, beland by die diere mark waar hy ‘n belangrike brief verloor. Hy ontmoet vir Krummel en Karnallie en sommer gou is hulle die drie Muisketiers. Sersant Otman verdink Klitsie van diefstal. Hoe gaan hy sy onskuld bewys en sal hy ooit die verlore brief kry?
seating legend