Joshua Na Die Reën – Gedagtes van Vlug

Joshua Na Die Reën – Gedagtes van Vlug
-
“loop eers
een leeftyd voor ‘n ander
ek bly bewe in die atmosfeer van hoop
en ek weet jy doen ook
vra jou vrae
al is dit die laaste ding wat jy doen
hierdie lewe gee sy tree en ek gee mee
en ek weet jy moet ook
hoe ook al ek kyk
hierdie gedagtes van vlug is nog altyd met my”
‘n Musiek-ervaring wat teruggee aan die gehoor. Wat die eensheid met die lewe vier. Jou hart sal iets voel saam met ons.
Raziela Grey met viool
Stephen Kosterman met kitaar
Stanley June met Baskitaar
Lardo De Beer agter die dromme