Spoorfees

Spoorfees
-
Wanneer laas het jy jou buurman/vrou gesien?
Wanneer laas het jy jou skooltjom gesien?
Kom ons doen wat Suid Afrikaners die BéSte doen!
Kom ons BRAAI.
Drumability sal ons in die regte ritme kry!
Prys sluit ñ lekker vet braaipak in
R200pp
R100 kinders onder 10
Bring jou eie coolerboks
Vure word verskaf