Bernice West en Ons

Bernice West en Ons
-
Kom ervaar ‘n aand vol inspirasie, talent en musiek saam *“Bernice West en “Ons”.* Hierdie unieke geleentheid bring die geliefde Afrikaanse kunstenaars *Bernice West* en “Ons” op die verhoog.
Met haar kenmerkende energie en empatie, deel Bernice nie net haar musiek nie, maar haar hart.
*Datum*: 20 Oktober 2025
*Plek*: Fairtree Atterbury Teater
*Tyd*: 19:00
*Besprekings*: www.seatme.co.za
Moenie hierdie besonderse aand misloop nie.