Mathys Roets – The Songs of Leonard Cohen
Mathys Roets – The Songs of Leonard Cohen
-
Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom.
In hierdie vertoning word die musiek van die legendariese Leonard Cohen ten toon gestel en die gewildste liedjies gaan gehoor word. Alles van Famous Blue Raincoat, Suzanne, reg deur tot Hallelujah en van die laastes wat Cohen opgeneem het.
