Bok van Blerk

Bok-van-Blerk-Landscape

Bok van Blerk

Wed - 18 Feb 2026 - 19:00
R200 - R250

Share this event:

  • Met sy kenmerkende stem en diep lirieke beloof Bok van Blerk om die harte van Klerksdorp aan te gryp. Bok se musiek spreek van ‘n liefde vir sy land en sy mense met ‘n sweempie humor wat hier en daar bygevoeg word. Kom geniet ‘n onvergeetlike aand saam met hierdie legendariese sanger en al sy toptreffers.
seating legend