Cohen & Diamond Journey – Mathys Roets & Johan Liebenberg

Mathys.Johan_.1200x628

Cohen & Diamond Journey – Mathys Roets & Johan Liebenberg

Wed - 10 Dec 2025 - 20:00
R200

Share this event:

  • Mathys Roets & Johan Liebenberg – A Cohen and Diamond Journey

    Mathys Roets se Leonard Cohen vertoning word beskryf as “A must see! Amazingly authentic rendition”.
    Johan Liebenberg se vertolking van Neil Diamond se musiek word as die ware ervaring beskryf.
    ‘n Samekoms van Roets en Liebenberg met Cohen en Diamond gaan een van die hoogtepunte wees op die musiekkalender van 2025.
    Kom sit terug op die gras van Simonsvlei en geniet ‘n aand van musiek en nostalgie met die musiek van twee legendes.

    Deure open 18h00, vertoning begin om 20h00.
    Tydsduur: 80 minute
    Navrae: 0727070644
– Tickets for Wednesday, December 10th, 2025 –