Mathys Roets Live – Kapstadt Brauhaus
Mathys Roets Live – Kapstadt Brauhaus
-
‘n Sondagmiddag Kapstadt Brauhaus kuier saam met Mathys Roets.
Mathys sing 30 jaar se gunstelinge wat insluit die gewildes van Koos, Cohen en Diamond.
Jy kan ook uitsien na bekende Afrikaanse musiek met ‘n verrassing of twee.
Kom kuier saam, blaas stoom af en sit agteroor.
En geniet natuurlik die fantastiese kos van Kapstadt Brauhaus.
Deure open vanaf 12h00 om middagete te bestel voor die vertoning begin.
Unreserved seating
Enquiries: 072 047 3612
– Tickets for April 12, 2026 –
